Karoo Lusern Slaghuis Seëlrekening Aansoek
Algemene Reëls en Voorwaardes
- Alle krediet op hierdie rekening sal as 'n minus bedrag vertoon.
- Die gebruik van u seël rekening moet deur u self bestuur word, D.W.S Karoo Lusern dra geen verantwoordelikheid wie die rekening gebruik nie.
- U sal 'n whatsapp ontvang met verwyssing om te gebruik vir alle inbetalings. Baie belangrik gebruik altyd die verwyssing sodat ons u inbetaling reg kan allokeer.
- Geen uitbetalings in kontant of EFT sal plaasvind nie
- R300 is die minimum bedrag om u kaart te aktiveer
Contact form




